Welkom by ons webblad!

Voorspoed en opwindende toerplanne vir 2010!!

Die laaste episode van Reeks 1 van kykNET se splinternuwe Afrikaanse toerprogram, Stadig oor die Klippe, is op 24 Desember uitgesaai. Kyk wat ons alles aangevang het en begin sommer nou beplan aan jou volgende plaaslike wegbreek! Vir details, kliek op die 'waar slaap ons' of 'wat doen ons' hofie en dan op die spesifieke episode aan die regterkant van die skerm.

Die Stadig oor die Klippe span was 4 maande op die pad vir die verfilming van die reeks en julle kan waarskynlik aflei dat ons hope pret gehad het! Kykers kon vir Neels van Jaarsveld en die Stadig oor die Klippe span regdeur Suid Afrika volg en het gesien hoe ons die land plat toer opsoek na avontuur!

'n Groot dankie aan ons hoofborge en vennote vir hulle volgehoue ondersteuning:

:: Klipdrift

:: Mitsubishi

:: SanParks

:: CapeNature
Nuutste fotos
Wat is nuus

uitsonderlike ervaring
2009-10-13
Ek land effens vroeer as my kollegas in P.E. Koop 'n koerant, maar lees hom nie. Mik eintlik vir die travelboeke, want...lees meer

Die Vleiende vleiland Park
2009-09-30
Ons vertrek 05h00, mis net net die verkeer en kyk nie weer terug nie. Die lig en lug raak al varser en helderder en...lees meer

Oosh-Kaap en tuinroete
2009-09-30
Ek vlieg Maandag P.E. toe. En dan is Addo Olifant Park, Graaf-Reinet, Nieu-Bethesda ens. Daarna J-baai tot by...lees meer

Klipdrift, Maak jouself tuis
Wild Magazine
KykNet